Description
🖍️ Spel en Sin-Skryf het nog nooit so lekker gelyk nie!
Versterk jou klaskamer met praktiese plakkate en kreatiewe aktiwiteite wat leer pret maak.
🎓 Ontwikkel taalvaardighede met doelgerigte spellingoefeninge en sinstrukture.
📚 Ideaal vir daaglikse gebruik, tema-werk of ekstra ondersteuning.
👉 Beskikbaar nou—maak Afrikaans lewendig in jou klas!
Ingesluit;
Spelboeke 1 – 4 vir Graad 1 en 2
Leer sinne skryf boek 1 en 1 Graad 1 en 2
Woordeskat flitskaarte
Alfabet Aa – Zz muur plakkate
Dae van die week kaarte
Maande van die jaar plakkate
Welkom klaskamer plakkate

